AANSOEKVORMS

Riglyne vir voltooiing van aansoekvorm

  1. Voltooi elke vraag so volledig moontlik.
  2. Heg ‘n afskrif van die aansoeker se ID-dokument aan, asook voor en agterkant van mediesefondskaart.
  3. Die aansoek moet verkieslik vergesel word van ‘n predikant se getuigskrif.
  4. Voltooi Bylaag A (verklaring van inkomste, bates en laste) en Bylaag A1. Dokumente moet beëdig word deur ‘n Kommissaris van Ede.
  5. Heg drie maande se bankstate van aansoeker aan.
  6. Die geneeskundige verslag (Bylaag B) moet deur ‘n geneesheer voltooi word in Afrikaans of Engels.
  7. Inligting van kinders/naasbestaandes moet hul posadres, fisiese adres, e-posadres, selfoonnommer sowel as ‘n alternatiewe kontaknommer asseblief insluit.
  8. Voltooi en onderteken Bylaag C.
  9. Nadat aansoek volledig voltooi is, skakel en reël ‘n onderhoud met betrokke bestuurder.
  10. Met opname moet die opskortende voorwaarde van die Ooreenkoms en Borgakte voltooi wees.

Aansoekvorm vir inwoning

Klik hier om die vorm af te laai.

Aansoek om behuising

Klik hier om die vorm af te laai.