Dankie aan Die GROOT Ontbyt vir die mediadekking aan Ons Tuis Piet Potgieter se Brille en Pille Rally en Pretdraf op Saterdag 5 November.
Lig vir jou siel by Ons Tuis Piet Potgieter se jaarlikse Kersliggiefees
Die jaarlikse Kersliggiefees, wat ten bate van Ons Tuis Piet Potgieter aangebied word, beloof om van 4 tot 25 Desember die inwoners van Mokopane in