Ons Tuis > Seniorstuis Dienssentrum

Seniorstuis Dienssentrum

Dienssentrums

ONS TUIS SENIORSTUIS DIENSSENTRUM

Seniorstuis Dienssentrum met sy Bosveld atmosfeer en heerlike warm klimaat bied jou die geleentheid om dae van rus te geniet terwyl jy heerlik bederf word deur die hartlike personeel van Seniorstuis.

Die Dienssentrum bestaan uit ‘n saal, eetkamer, ‘n goed toegeruste kombuis, kliniek, biblioteek asook kantore vir die personeel. Daar is ook ‘n ingerigte lapa net buite die sentrum.

Die tehuis is onder die bekwame bestuur van Ilse Malan.

Dienste

Basiese behoeftes

  • ‘n goed toegeruste kombuis
  • tuisversorging
  • ete voorsiening.

Gesondheid

  • Kliniek

Ontspanning

  • sosiale byeenkomste
  • biblioteek
  • ingerigte lapa
  • kreatiewe vryetydsbesteding
  • eredienste
Aansoekvorm vir inwoning

Kalender

Weeklikse gebak (kleinkoekies, beskuit, pannekoek, vetkoek en pasteie)

Tariewe

(Annie Schilz/Uit en Tuis en Evelyn Vermooten)

EVELY VERMOOTEN

W/s nommer m² Buitestoep area Huur  
Y1      – huur w/s 36 R4 692 Sluit krag in
Y2      – huur w/s 38 Klein stoepie R4 936 Sluit krag in
Y3      – huur w/s 45 R5 808 Sluit krag in
Y4      – huur w/s 21 Deel stoepie met Y3 R2 862 Sluit krag in
Y5      – huur w/s 25 R3 350 Sluit krag in
Y6      – huur w/s 25 R3 350 Sluit krag in
Y7      – koop w/s 41 Oop stoep sonder dak R1 815 Betaal heffing
Y8      – koop w/s 38 Oop stoep sonder dak R1 815 Betaal heffing


UIT EN TUIS

W/s nommer m² Buitestoep area Huur  
Z1      – huur w/s 35 Stoep met dak R4 570 Sluit krag in
Z2      – huur kamer 22 Klein deel stoepie R2 984 Sluit krag in
Z3      – huur kamer 22 Klein deel stoepie R2 984 Sluit krag in
Z4      – huur kamer 22 Klein deel stoepie R2 984 Sluit krag in
Z5      – huur kamer 22 Klein deel stoepie R2 984 Sluit krag in
Z6      – huur w/s 40 R5 180 Sluit krag in
Z7      – huur w/s 45 Oop stoep sonder dak R5 808 Sluit krag in
Z10    – huur w/s 49 Oop stoep sonder dak R6 278 Sluit krag in
Z11    – koop w/s 69 Voor en agter st onder dak R1 860 Betaal heffing
Z12    – koop w/s 61 Agter stoep onder dak R1 860 Betaal heffing
Z13    – koop w/s 49 Agter stoep onder dak R1 860 Betaal heffing

ANNIE SCHILZUIT EN TUIS

            Woonstel tipe m² Krag Huur/heffing
Enkel woonstel 27 Kragmeting R1-53/eenheid R3 485  (36 eenhede)
Eenslaapkamer 41 Kragmeting R1-53/eenheid R1745 (heffing)

(18 koopeenhede)

Huurwoonstelle betaal 75% + Adminfooi + R100 sleuteldeposito (nie terugbetaalbaar)

Koopwoonstelle betaal R10 000.00 deposito

Kontakbesonderhede

Foon: (012) 3293707

E-pos: stuisbestuur@otmt.org

Ingang Parkerstraat, Riviera, Pretoria

NPO 055-811

Foto album

Andries Pretorious
Date

November 24, 2018