#TooiTurkoois is ‘n nasionale veldtog wat jaarliks vanaf 15 Mei tot 15 Junie plaasvind om kritieke aspekte rakende bejaarde sorg aan te spreek. Ons sluit #TooiTurkoois af af met ‘n onderhoud op Pretoria FM waar Heleen van As, woordvoerder van Ons Tuis, gesels het met Esmarie Yssel oor ‘n paar aspekte wat bejaardes raak. Luister gerus saam na hierdie onderhoud.
Internasionale Alzheimersdag: ‘n Oproep tot Bewustheid, Ondersteuning, en Hoop
As deel van ‘n internasionale veldtog om bewustheid vir Alzheimer se siekte te bevorder, word ‘n spesiale dag om hieraan aandag te skenk, jaarliks op