Die Bestuur van Ons Tuis nooi hiermee toepaslik gekwalifiseerde en ervare persone uit
om aansoek vir die vakante pos vir ‘n geregistreerde verpleegster by ONS TUIS:
Piet Potgieter in Mokopane te doen — ‘n selfsorg aftree-oord met ‘n versorgingsafdeling
vir verswakte persone.
Lig vir jou siel by Ons Tuis Piet Potgieter se jaarlikse Kersliggiefees
Die jaarlikse Kersliggiefees, wat ten bate van Ons Tuis Piet Potgieter aangebied word, beloof om van 4 tot 25 Desember die inwoners van Mokopane in