R0.00
0
0
Subtotal: R0.00
No products in the cart.
Search

The “Brille en Pille” Fun Day is around the corner. Come and enjoy a pancake or a jaffle and support the residents of the home’s homemade baked goodies and their own handicrafts which will also be sold at the bazaar on Saturday, 7 November 2020. The guest artist Danie van Niekerk will entertain visitors throughout the day.

 

This event is hosted annually by the *Piet Potgieter Retirement Home in Mokopane (Potgietersrus) to promote the active ageing of its residents and to raise funds for the home. “The bike and fun run offer residents the opportunity to create bonds with the community and to feel young again,” says Mariana van Tonder, the organiser and manager of the home.

 

“The accompanying bazaar is a way of supplementing the home’s funds to better the accommodation and facilities. Our homes receive only a small subsidy from the state and thus need to take it on themselves to raise the necessary funds.”

 

The theme of this year’s Bike Charity Run is Jailhouse Rock. Registration for the mass ride through town will commence at 08:00. Entries cost R100 per person and include a bike run patch and breakfast, as well as an entry for the lucky draw for prizes to the value of R1 000 each. Breakfast will be served from 08:00-10:30 whereafter the mass ride will begin at 11:00.

 

There are also big prizes up for grabs in the Colour Run which is also part of the day’s festivities. The Colour Run starts at 07:30 and costs range from free entry for pre-schoolers, R70 for adults and R30 for the elderly. Enter online for the Colour Run at https://onstuis-otmt.org.za and do an EFT or cash deposit by making use of the following banking details:

 

 

Piet Potgieter Ouetehuis

FNB 51421166187

E-mail proof of payment to: marianavt@otmt.org

 

Colour Run participants are also welcome to register for the event on the morning of 7 Nov. between 06:00 tot 07:00 at Piet Potgieter Retirement Home in 59 Rabe Straat, Mokopane. Remember to wear a white shirt!

 

Come and enjoy this Fun Day to the benefit of the elderly:

 

Date:               Saturday, 7 November 2020

Time:              06:00 to 14:00

Venue:            Piet Potgieter Retirement Home;

59 Rabe Street, Mokopane, Limpopo

Enquiries:      Mariana van Tonder

015 491 6314 / 082 804 6854 or

marianavt@otmt.org

 

 

For media enquiries contact:

Mariana van Tonder

Manager: Piet Potgieter Retirement Home

Cell: 082 804 6854

 

COVID-19 safety measures will be adhered to.

 

*The Piet Potgieter Retirement Home is part of the Ons Tuis facilities with eight homes under its umbrella. Piet Potgieter Retirement Home offers a 24-hour all-including service for 78 impaired persons, of which 28 have dementia or Alzheimer’s disease.

ANNELIE NEL

Annelie beskik oor ‘n diploma in binnenshuise-ontwerp en verskeie sertifikate in finansiële beplanning, basies diensvoorwaardes asook beroeps- en gesonheidsveiligheid. 

Sy hou daarvan om te skilder, klavier te speel en te stap. Haar lewensmotto is om mense beter te laat as wat sy hulle gevind het. 

Laat mense beter as wat jy hulle gevind het

SENIORSTUIS DIENSSENTRUM:
TARIEWE

(Annie Schilz/Uit en Tuis en Evelyn Vermooten)

EVELY VERMOOTEN

W/s nommerBuitestoep areaHuur 
Y1 – huur w/s36 R5 700Sluit krag in
Y2 – huur w/s38Klein stoepieR6 009Sluit krag in
Y3 – huur w/s45 R7 056Sluit krag in
Y4 – huur w/s21Deel stoepie met Y3R3 672Sluit krag in
Y5 – huur w/s25 R4 079Sluit krag in
Y6 – huur w/s25 R4 079Sluit krag in
Y7 – koop w/s41Oop stoep sonder dakR2 547Betaal heffing
Y8 – koop w/s38Oop stoep sonder dakR2 591Betaal heffing

UIT EN TUIS

W/s nommerBuitestoep area

Huur

 

Z1 – huur w/s35Stoep met dakR5 568Sluit krag in
Z2 – huur kamer22Klein deel stoepieR3 749Sluit krag in
Z3 – huur kamer22Klein deel stoepieR3 804Sluit krag in
Z4 – huur kamer22Klein deel stoepieR3 793Sluit krag in
Z5 – huur kamer22Klein deel stoepieR3 804Sluit krag in
Z6 – huur w/s40 R6 725Sluit krag in
Z7 – huur w/s45Oop stoep sonder dakR7 166Sluit krag in
Z10 – huur w/s49Oop stoep sonder dakR7 387Sluit krag in
Z11 – koop w/s69Voor en agter stoep onder dakR2 646Betaal heffing
Z12 – koop w/s61Agter stoep onder dakR2 778Betaal heffing
Z13 – koop w/s49Agter stoep onder dakR2 523Betaal heffing

ANNIE SCHILZ

Woonstel tipe

Krag

Huur/heffing

Enkel woonstel27Kragmeting
R1-53/eenheid
R4 488
(36 eenhede)
Eenslaapkamer41Kragmeting
R1-53/eenheid
R2 374 (heffing)

(18 koopeenhede)
  • Huurwoonstelle betaal 75% + Adminfooi + R100 sleuteldeposito (nie terugbetaalbaar)
  • Koopwoonstelle betaal R10 000 deposito (nie terugbetaalbaar)
SONJA STANDER

Sonja doen haar opleiding by die JG Strijdom Hospitaal vanaf 1983 tot 1986. Sy voltooi ook ‘n risikobestuursdiploma in 2002.

Haar passie is om diensbaar te wees en uiteraard bejaardesorg. Deur ‘n verskil in ‘n ander persoon se lewe te kan maak en vir hul liefde te gee is volgens haar ‘n voorsmakie van die hemel. Bejaardes het soveel kosbare lewenslesse waaruit ‘n mens daagliks kan leer. Hul laat jou besef dat oudword ‘n seën is, hou jou nedering en in voeling met die lewe.

Sonja se stokperdjies is lees, borduur en binneshuise versiering. Sy het twee dogters en al ‘n ouma!

When you love what you have, you have everything you want. Too blessed to be stressed.

HENNIE VAN DER WALT

Hennie begin sy verpleegopleiding in 1986  by korrektiewe dienste en kwalifiseer as verpleegkundige deur SG Lourens Kollege in 1995. Hy voltooi verder ‘n diploma in kritieke sorg en werk daarna as eenheidsbestuurder by verskeie kritieke sorgeenhede in die Wes-Kaap en Gauteng.

In 2017 moes hy homself weens ‘n ligte beroerte uit kritieke sorg onttrek. Dit neem hom drie jaar om homself te rehabiliteer en sonder ‘n loopraam of kierie te loop. In 2020 doen die geleentheid hom op om sy tweede passie te volg: bejaardesorg. Hy is sedert Oktober 2020 ‘n permanente werknemer van Ons Tuis.

In sy spaartyd hengel Hennie graag en hy is baie lief vir diere — sy honde is sy alles. Hennie is getroud, maar het nie kinders nie.

As jy na die reënboog soek moet jy bereid wees om met die reën saam te leef.

ILSE MALAN

Ilse matrikuleer in 1989 as die oudste van sewe kinders onder uiterse moeilike omstandighede. Sy begin dadelik werk om haar ouers finansieël te help. In 1993 trou sy met ‘n wonderlike man en hul word geseën met twee kinders. Ilse is opgewonde om in 2021 ouma te word!

Haar liefdestaal is om te gee en te help waar sy kan. Ilse het van altyd af ‘n sagte plek vir bejaardes gehad en is dankbaar dat die Here bejaardesorg in 2015 oor haar pad gestuur het.

In haar aftyd spandeer sy graag tyd aan haar familie, netbal en verf. Sy is ook mal oor die buitelewe!

 

En God het mag om ALLE genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle ALTYD in ALLE opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.

MARIANA VAN TONDER

Mariana se opleiding as maatskaplike werker geskied aan die Universiteit van Pretoria (Tuks). Sy voltooi ook later haar haar meestersgraad in bestuur en bemarking van welsynsorganisasies hier.

Sy vertel dat daar destyds ‘n groot behoefte in Mokopane vir die versorging van bejaardes wat in die gemeenskap woon was. As maatskaplike werkerster van die plaaslike ouetehuis was sy dus deel van die span wat navorsing hieroor gedoen het. In 1986 word ‘n dienssentrum om die behoefte aan te spreek opgerig. Mariana bestuur dit vir 26 jaar. Dit is ook onder haar vaandel waartydens die Kierieklapper Kunstefees as fondsinsamelingsprojek tot stand kom.

Gedurende hierdie tyd tree sy ook op as dosent vir maatskaplike werk honneursstudente by Unisa se satelliet-kampus in Polokwane. Sy fasiliteer, assesseer en modereer vir verskeie kolleges. In 2004 word sy deur Ons Tuis: Piet Potgieter genader en sy aanvaar die bestuurderspos.

Mariana is ‘n weduwee, maar geseënd met drie kinders en vier kleinkinders. Staptogte, lees en borduurwerk is haar stokperdjies. Sy is ook veral lief vir reis en verken graag Suid-Afrika en ander lande.

Wees stil en weet ek is God!

TARIEWE
  • Versorging in ‘n dubbelkamer (met ‘n inkomste van meer as R2 330.00 pm) = R12 844.00 per maand
  • Versorging in ‘n dubbelkamer (met ‘n inkomste van minder as R2 330.00 pm) = R10 721.00 per maand
  • Versorging in ‘n enkelkamer (met ‘n inkomste van meer as R2 330.00 pm) = R12 989.00 per maand
  • Versorging in ‘n enkelkamer (met ‘n inkomste van minder as R2 330.00 pm) = R10 847.00per maand
  • Ongeag van inkomste, vir enkel besetting van dubbelkamer: R16 097.00 00 -00 p/maand
  • Semi-versorging = R8 726.00 per maand
  • Terugbetaalbare deposito van R3000.00

 
Opnamefooi = R1 500.00 enkelpersoon (eenmalig en nie terugbetaalbaar nie)
Opnamefooi = R2 000.00 egpaar (eenmalig en nie terugbetaalbaar nie)

LOUIS TRICHARDT: TARIEWE
Behuising:
  • R4542-00 per maand (enkellopend)
  • R5424-00 per maand (enkellopend persoon met toiletgeriewe)
  • R1500.00 Opnamefooi (Eenmalig nie terugbetaalbaar met huisverlating of afsterwe nie)
  • R8652-00  per maand (egpaar)
  • R2000-00 Opnamefooi (Eenmalig nie terugbetaalbaar met huisverlating of afsterwe nie)
MACHTELD POSTMUS-
KOMPLEKS: TARIEWE

(Huis MacIntosh/Frans Boshoff/Johannes Postmus/Machteld Postmus)

Huurwoonstel

  • Eenmanwoonstel:  vanaf R4 641.00 – Plus elektrisiteit
  • Een slaapkamer: vanaf R6 681.00 – Plus eletrisiteit

Woonregwoonstelle

  • Maandelikse heffing volgens woonstel se grootte plus krag (elektrisiteit)
    • Machteld Postmus woonreg – 3 slaapkamer: R4 884.00(heffing) en elektrisiteit
    • Machteld Postmus woonreg – 2 slaapkamer: R3 944.00 (heffing) en elektrisiteit
  • Frans Boshoff woonstelblok (1slk):  ongeveer R3 660.00 per maand (krag uitgesluit)
  • Frans Boshoff woonstelblok (2slk):  ongeveer R4 222.00 per maand (krag uitgesluit)

Behuising

  • Een slaapkamer in Riekie Boshoff R3 991.00 tot R4 002.00 (krag ingesluit) per kamer
  • Een slaapkamer in Huis McIntosh: vanaf R5 766.00 tot R7 817.00 krag uitgesluit.
EMILY HOBHOUSE: TARIEWE

Kamers – vanaf R4 961.00 – R6 405.00 per maand

  • (Ingesluit 2 etes per dag, kamer skoonmaak 1 x p/maand, wasgoed 1 x per week)
  • Deposito van 75%

Egpaar – vanaf R 8 621.00 – R9 427.00 per maand

  • (Ingesluit 2 etes per dag, kamer skoonmaak 1 x p/maand, wasgoed 1 x per week)
  • Deposito van 75%

Luukse Kamers – R 6 350.00 per maand

  • (Ingesluit 2 etes per dag, kamer skoonmaak 1 x p/maand, wasgoed 1 x per week)
  • Deposito van 75%

Luukse Kamers – Egpaar – R9 371,00 per maand

  • (Ingesluit 2 etes per dag, kamer skoonmaak 1 x p/maand, wasgoed 1 x per week)
  • Deposito van 75%

Huurwoonstelle vanaf R 4 376.00 – R4 950.00 per maand

  • (Etes uitgesluit, krag ingesluit, moet self voorsiening maak vir skoonmaak en wasgoed)
  • Deposito van 75% enkel en egpaar

Woonregwooneenhede

  • 1 Slaapkamer maandelikse heffing:  R2525.00
  • 2 Slaapkamer maandelikse heffing:  R2547.00

 

Opnamefooi (nie terugbetaalbaar)R 1500 per persoon
Opnamefooi (nie terugbetaalbaar)R 2000 per egpaar
Houtsleutelhouertjie met inligtingR10 per persoon
Kos BakkiesR70 per persoon
Sleutel DepositoR100 per persoon
AfdaR120 per maand
ANDRIES MARIE
OOSTHUIZEN (PARYS):
TARIEWE

Versorging

R11,830.00 plus R1,500 opnamefooi per persoon (eenmalig en nie terugbetaalbaar nie)

RIVIERA: TARIEWE
Eenmalige en nie-terugbetaalbare administrasiefooi:R1 500
Eenmalige en nie-terugbetaalbare administrasiefooi per egpaar:R2 000
  
Maandelikse losies per persoon: 
Inkomste minder as R2 000 p.m.R9 340 (dubbelkamer)
 R9 450 (enkelkamer)
  
Inkomste meer as R2001 p.m.R11 280 (dubbelkamer)
 R11 400 (enkelkamer)
  
Enkelbesetting van dubbelkamer (ongeag inkomste)R14 220
  
LET WEL: JAARLIKSE LOSIESVERHOGING IN JULIE 
  
Maandelikse losies sluit die volgende in: 
–        24 uur mediese versorging 
–        Medikasiekontrole 
–        3 Maaltye met teetye tussenin 
–        Wasgoed word weekliks gewas 
–        Kamers word weekliks skoongemaak 
–        Beddens word opgemaak 
–        Arbeidsterapie 
–        Dienste rakende maatskaplike werk 
LET WEL: GEEN DOEKE EN MEDIKASIE WORD INGESLUIT NIE 
  
Daar is ʼn haarsalon op die perseel wat privaat bedryf word. 
PIET POTGIETER:
TARIEWE
Tariewe word op ‘n glyskaal bereken:
 
Vanaf R8 180 tot R11 780 vir 24-uur versorging.
ILANIE VAN STADEN

Ilanie is ouer as wat sy lyk.

Sy het ʼn graad in film en televisieproduksie, maar het reeds in haar studentejare al begin werk as administratiewe beampte by haar oom se maatskappy. As gevolg van die ondervinding wat sy daar opgedoen het, het sy besluit om in die administratiewe rigting te bly en dit is hoe sy by Machteld Postmus begin het.

Ilanie het film gaan studeer weens haar liefde vir stories en sy sê dit is een van die gunsteling aspekte van haar werk – om al die inwoners se interessante verhale, ervarings en staaltjies te hoor. Sy word daagliks inspireer deur die inwoners wat voluit leef met ʼn positiewe gesindheid, liefdevolle persoonlikhede en barmhartige harte.

In haar vrye tyd spandeer Ilanie graag tyd saam met haar twee hondekinders, haar Skotse Terriërs. Sy hou ook van lees, saam met haar ma of vriendinne in koffiewinkels kuier en is baie lief vir die see.

It’s not happiness that makes us grateful but GRATEFULNESS that makes us HAPPY!

ANELIEZE TREURNICH

Anelieze was deur die jare werksaam as omgewingsgesondheidsbeampte by verskeie munisipaliteite.

Haar gunsteling tydverdryf is naaldwerk, kreatiewe handewerk en die versorging van haar baie groot roostuin.

Lewe elke dag met ʼn lied in jou hart.

ANDRIES MARIE OOSTHUIZEN: TARIEWE

Versorging

R11 830.00 plus R1 500 opnamefooi per persoon (eenmalig en nie terugbetaalbaar nie)

PIET POTGIETER: TARIEWE
  • Versorging (met ‘n inkomste van meer as R2 330.00 pm) = R13 130.00 per maand
  • Versorging (met ‘n inkomste van minder as R2 330.00 pm) = R9 437.00 per maand.
  • Opnamefooi: R1 500.00 per persoon (eenmalig en nie terugbetaalbaar nie)
VAN RENSBURG: TARIEWE
  • Versorging  (met ‘n inkomste van meer as R2 330.00 pm) = R11 940.00 per maand
  • Versorging (met ‘n inkomste van minder as R2 330.00 pm) = R10 198.00 per maand

Opnamefooi = R1 500.00 (eenmalig en nie terugbetaalbaar nie)

SR JENNY WESSON

Sr. Jenny voltooi haar verpleegkunde graad aan die Universiteit van Kwazulu-Natal, asook ‘n meestersgraad in besigheid deur Wits Besigheidskool.

Haar verpleegkunde loopbaan skop op ‘n diamantmyn aan die Weskus af, maar kry gou momentum toe sy na Johannesburg verhuis. Haar indrukwekkende CV spog met jare se ondervinding in chroniese siektes, insluitende demensie.

Jenny se passie is om met demensie en Alzheimer se siekte pasiënte te werk. Sy verstaan die impak en omvang wat hierdie siektes op ‘n persoon, ‘n gesin en gemeenskap het en is daarom geroep vir die werk. Dit is haar gawe om hierdie persone met deernis en waardigheid te versorg en te verseker dat hul die lewe nog soveel as moontlik kan geniet.

Haar gunsteling tydsverdryf is om saam met haar man, John, te gaan voëlskyk, en om saam met haar gesin te wees. Sy het twee stiefdogters en twee wonderlike kleinkinders.


Mag God u altyd bewaar en lei!