[vc_row][vc_column width=”1/2″][vc_column_text]Ons Tuis Piet Potgieter sê graag baie dankie aan Mokopane Destiny Academy vir die geskenke wat ons inwoners ontvang het!
[/vc_column_text][/vc_column][vc_column width=”1/2″][vc_column_text]Die inwoners van Ons Tuis Piet Potgieter het lekker gekuier by hul Kersfunksie. Met groot dank aan al die borge en betrokke NHSV’s.
[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]