Kom geniet die sorgelose dae
waarvoor u so lank gewag het by
ONS TUIS
1
Dienssentrum
Dienssentrum
ONS TUIS SENIORSTUIS DIENSSENTRUM
4
Gespesialiseerde sorg
Gespesialiseerde sorg
ONS TUIS PIET POTGIETER ONS TUIS EMILY HOBHOUSE ONS TUIS VAN RENSBURG ONS TUIS RIVIERA
7
Residensieel
Residensieel
ONS TUIS MACHTELD POSTMUS ONS TUIS ANNIE SCHILZ ONS TUIS VAN RENSBURG ONS TUIS PIET POTGIETER ONS TUIS ANDRIES-MARIE OOSTHUIZEN ONS TUIS EMILY HOBHOUSE
ONS TUIS bestuur ‘n verskeidenheid tehuise wat gehalteverblyf
en sorg aan persone bo die ouderdom van 55 bied.
ONS TUIS oorde is:
Bekostigbaar | Meelewend | Veilig
Laai ONS TUIS se tariewe hier af of doen aanlyn aansoek.