Print Friendly, PDF & Email
ONS TUIS
SENIORSTUIS DIENSSENTRUM

Die Seniorstuis Dienssentrum (STDS) is waar die selfsorg inwoners van ONS TUIS Riviera saamkom om hul goue jare saam te geniet.

Die perseel bestaan uit wooneenhede, ‘n saal, eetkamer, goed toegeruste kombuis, kliniek, biblioteek asook kantore vir die personeel. Daar is ook ‘n ingerigte lapa waar sosiale byeenkomste kan plaasvind. Selfsorgverblyfopsies op woonreg- en huurbasis:
  • Huis Annie Schilz (18 eenslaapkamer selfsorg-eenhede en 36 enkelwoonstelle)
  • Uit en Tuis; en
  • Evelyn Vermooten.
ONTMOET ONS TUIS

SENIORSTUIS DIENSSENTRUM SE BEKWAME BESTUURDER

Hennie van der Walt

Klik hier om meer te lees oor Hennie.

Kontakbesonderhede:
Tel: (012) 329 3707
E-pos: stbestuur@otmt.org
Ingang Parkerstraat, Riviera, Pretoria
NPO 055-811

Basiese behoeftes

  • Emosionele ondersteuning.
  • Eredienste;
  • Die Dienssentrum voorsien geen etes nie, maar middagetes kan daagliks vanaf Ons Tuis: Riviera teen R30 per bord bestel word.

Gesondheid

  • Kliniekdienste

Ontspanning:

Weeklikse aktiwiteite word aangebied en inwoners word aangemoedig om vrywillig daaraan deel te neem:

  • Aktiwiteitsprogramme;
  • Kreatiewe vryetydsbesteding;
  • Ingerigte lapa;
  • Sosiale byeenkomste;
  • Privaat haarsalon;
  • Biblioteekdienste; en
  • Pastorale sorg.
GALLERY

Kom loer virtueel in by enige van ONS TUIS se spog tehuise!

Laai gerus ONS TUIS Seniorstuis Dienssentrum (STDS) se inligtingsblad met tariewe hier af.

U kan ook onmiddellik aanlyn aansoek doen indien u belangstel.