
[vc_row][vc_column][mkd_section_title title=”Ons Tuis: Piet Potgieter Ouetehuis | Vakature: Geregistreerde Verpleegkundige” title_color=”” title_text_transform=”” title_text_align=”center” margin_bottom=”” title_size=”” type_out=”no”][vc_empty_space][vc_column_text]Die Bestuur van Ons Tuis nooi hiermee toepaslik gekwalifiseerde en ervare persone uit om aansoek vir die vakante pos vir ‘n geregistreerde verpleegster by ONS TUIS: Piet Potgieter in Mokopane te doen — ‘n selfsorg aftree-oord met ‘n versorgingsafdeling vir verswakte persone.
Vaardighede benodig
Geskikte kandidate moet oor die volgende vaardighede beskik:
[/vc_column][/vc_row]
- Sterk leierseienskappe;
- Puik algemene en interpersoonlike kommunikasievaardighede;
- Uitmuntend in menseverhoudinge;
- Georganiseerd met goeie oordeelsvermoë;
- Effektief wees in tydsbestuur;
- Uitstekende administrasie; en
- Tweetalig in Afrikaans en Engels (skryf en praat).
- Die doeltreffende, effektiewe en verantwoordelike bestuur van die versorgingsafdeling vir verswakte persone;
- Die bevordering en effektiewe implementering van gesonde veroudering; en
- Die dag-tot-dag bestuur van die versorgingseenheid, wat insluit:
- Algemene administrasie.
- Doeltreffende verslagdoening aan die bestuurder van die afdeling.
- Implementering, instandhouding en verbetering van sisteme en prosedures wat versorging betref.
- Rekenaarvaardig (MS Excel, MS Word, Power Point).
- Graad 12 sertifikaat;
- ‘n Gepaste, erkende akademiese kwalifikasie en geregistreerd wees by die toepaslike raad; en
- ‘n Geldige bestuurderslisensie.