Search

Toeka Teekamer is by Ons Tuis Seniorstuis.

Hulle bied ’n heerlike verskeidenheid tuisgekookte etes, ligte verversings en gesellige samesyn!

Karlien en Harry Botha, passievolle kosliefhebbers is in beheer van die teekamer.

Die volgende is beskikbaar by Toeka Teekamer:

Daaglikse gekookte etes: Geniet ’n gesellige middagete in die eetsaal saam met vriende (bedien vanaf 11:30 – 13:30, Maandae tot Vrydae).

Koffiewinkel-bederf: Smul deur die dag aan ligte etes, heerlike gebak en verfrissende drankies.

Spesiale geleenthede: Bestel spysenierings vir verjaarsdae, herdenkings en ander spesiale oomblikke.

Ons Tuis-inwoners sal maandeliks ’n bestelvorm ontvang. Daar kan in persoon of via Whatsapp bestel word.

Elke maand is daar ’n verskillende spyskaart.

Verskeie opsies vir vegetariërs ook beskikbaar.

Bestel jou ete nou via Whatsapp:

Elektroniese betalings kan gemaak word by:

Rekeninghouer: Featherstone Foods (Pty) Ltd
Bank: Capitec Business Bank
Tak: Menlyn
Rekeninghouer: 1050841034
Takkode: 450105
Verwysing: Naam en van

Maandae tot Vrydae
10:00 – 17:00

Kontak ons:
012 885 0606 / 079 218 9838

E-pos: toeka@readymeal.co.za

Adres:
Parkerstraat 105, Pretoria