Search

1. ‘n Blouwildebees-, blesbok- en rooibokjaggeleentheid met drie nagte gratis verblyf: Willie van Aardt

2. ‘n Jagnaweek vir 4 persone met twee rooibokke ingesluit: Leon Labuschagne

3. Die vleis van ‘n rooibok uit Lephalale:

Igna Ferreira

Johannes Pansegrouw

Ginter Smuts

Amanda Dames

Baie dankie vir elke Suid-Afrikaner se inskrywing! U inskrywing maak ‘n groot bydrae tot bejaardesorg. In klein skrif: Die wenners is gekies met ‘n onafhanklike sagteware program en kompetisie reëls en voorwaardes geld.

*Reëls en Voorwaardes geld

 
SENIORSTUIS DIENSSENTRUM:
TARIEWE

(Annie Schilz/Uit en Tuis en Evelyn Vermooten)

EVELY VERMOOTEN

W/s nommer

Buitestoep area

Huur

 

Y1      – huur w/s

36

 

R5 429

Sluit krag in

Y2      – huur w/s

38

Klein stoepie

R5 723

Sluit krag in

Y3      – huur w/s

45

 

R6 720

Sluit krag in

Y4      – huur w/s

21

Deel stoepie met Y3

R3 497

Sluit krag in

Y5      – huur w/s

25

 

R3 885

Sluit krag in

Y6      – huur w/s

25

 

R3 885

Sluit krag in

Y7      – koop w/s

41

Oop stoep sonder dak

R2 426

Betaal heffing

Y8      – koop w/s

38

Oop stoep sonder dak

R2 468

Betaal heffing

            UIT EN TUIS

W/s nommer

Buitestoep area

Huur

 

Z1      – huur w/s

35

Stoep met dak

R5 303

Sluit krag in

Z2      – huur kamer

22

Klein deel stoepie

R3 570

Sluit krag in

Z3      – huur kamer

22

Klein deel stoepie

R3 665

Sluit krag in

Z4      – huur kamer

22

Klein deel stoepie

R3 612

Sluit krag in

Z5      – huur kamer

22

Klein deel stoepie

R3 623

Sluit krag in

Z6      – huur w/s

40

 

R6 405

Sluit krag in

Z7      – huur w/s

45

Oop stoep sonder dak

R6 825

Sluit krag in

Z10    – huur w/s

49

Oop stoep sonder dak

R7 035

Sluit krag in

Z11    – koop w/s

69

Voor en agter stoep onder dak 

R2 520

Betaal heffing

Z12    – koop w/s

61

Agter stoep onder dak

R2 646

Betaal heffing

Z13    – koop w/s

49

Agter stoep onder dak

R2 258

Betaal heffing

           ANNIE SCHILZ

            Woonstel tipe

Krag

Huur/heffing

Enkel woonstel 

27

Kragmeting

 R1-53/eenheid

R4 274

 (36 eenhede)

Eenslaapkamer 

41

Kragmeting 

R1-53/eenheid

R2 153 (heffing) 

  1. oopeenhede)
  • Huurwoonstelle betaal 75% + Adminfooi + R100 sleuteldeposito (nie terugbetaalbaar)
  • Koopwoonstelle betaal R10 000 deposito
SONJA STANDER

Sonja doen haar opleiding by die JG Strijdom Hospitaal vanaf 1983 tot 1986. Sy voltooi ook ‘n risikobestuursdiploma in 2002.

Haar passie is om diensbaar te wees en uiteraard bejaardesorg. Deur ‘n verskil in ‘n ander persoon se lewe te kan maak en vir hul liefde te gee is volgens haar ‘n voorsmakie van die hemel. Bejaardes het soveel kosbare lewenslesse waaruit ‘n mens daagliks kan leer. Hul laat jou besef dat oudword ‘n seën is, hou jou nedering en in voeling met die lewe.

Sonja se stokperdjies is lees, borduur en binneshuise versiering. Sy het twee dogters en al ‘n ouma!

When you love what you have, you have everything you want. Too blessed to be stressed.

HENNIE VAN DER WALT

Hennie begin sy verpleegopleiding in 1986  by korrektiewe dienste en kwalifiseer as verpleegkundige deur SG Lourens Kollege in 1995. Hy voltooi verder ‘n diploma in kritieke sorg en werk daarna as eenheidsbestuurder by verskeie kritieke sorgeenhede in die Wes-Kaap en Gauteng.

In 2017 moes hy homself weens ‘n ligte beroerte uit kritieke sorg onttrek. Dit neem hom drie jaar om homself te rehabiliteer en sonder ‘n loopraam of kierie te loop. In 2020 doen die geleentheid hom op om sy tweede passie te volg: bejaardesorg. Hy is sedert Oktober 2020 ‘n permanente werknemer van Ons Tuis.

In sy spaartyd hengel Hennie graag en hy is baie lief vir diere — sy honde is sy alles. Hennie is getroud, maar het nie kinders nie.

As jy na die reënboog soek moet jy bereid wees om met die reën saam te leef.

ILSE MALAN

Ilse matrikuleer in 1989 as die oudste van sewe kinders onder uiterse moeilike omstandighede. Sy begin dadelik werk om haar ouers finansieël te help. In 1993 trou sy met ‘n wonderlike man en hul word geseën met twee kinders. Ilse is opgewonde om in 2021 ouma te word!

Haar liefdestaal is om te gee en te help waar sy kan. Ilse het van altyd af ‘n sagte plek vir bejaardes gehad en is dankbaar dat die Here bejaardesorg in 2015 oor haar pad gestuur het.

In haar aftyd spandeer sy graag tyd aan haar familie, netbal en verf. Sy is ook mal oor die buitelewe!

 

En God het mag om ALLE genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle ALTYD in ALLE opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.

MARIANA VAN TONDER

Mariana se opleiding as maatskaplike werker geskied aan die Universiteit van Pretoria (Tuks). Sy voltooi ook later haar haar meestersgraad in bestuur en bemarking van welsynsorganisasies hier.

Sy vertel dat daar destyds ‘n groot behoefte in Mokopane vir die versorging van bejaardes wat in die gemeenskap woon was. As maatskaplike werkerster van die plaaslike ouetehuis was sy dus deel van die span wat navorsing hieroor gedoen het. In 1986 word ‘n dienssentrum om die behoefte aan te spreek opgerig. Mariana bestuur dit vir 26 jaar. Dit is ook onder haar vaandel waartydens die Kierieklapper Kunstefees as fondsinsamelingsprojek tot stand kom.

Gedurende hierdie tyd tree sy ook op as dosent vir maatskaplike werk honneursstudente by Unisa se satelliet-kampus in Polokwane. Sy fasiliteer, assesseer en modereer vir verskeie kolleges. In 2004 word sy deur Ons Tuis: Piet Potgieter genader en sy aanvaar die bestuurderspos.

Mariana is ‘n weduwee, maar geseënd met drie kinders en vier kleinkinders. Staptogte, lees en borduurwerk is haar stokperdjies. Sy is ook veral lief vir reis en verken graag Suid-Afrika en ander lande.

Wees stil en weet ek is God!

TARIEWE

Kontak asb. mev. Natasha van Tonder kontak by (012) 3293623 vir meer inligting

  • Versorging in ‘n dubbelkamer (met & ‘n inkomste van meer as R2,200.00 pm) = R12,230.00 per maand
  • Versorging in ‘n dubbelkamer (met ‘n inkomste van minder as R2,200.00 pm) = R10,210.00 per maand
  • Versorging in ‘n enkelkamer (met ‘n inkomste van meer as R2,200.00 pm) = R12,370.00 per maand
  • Versorging in ‘n enkelkamer (met ‘n inkomste van minder as R2,200.00 pm) = R10,320.00per maand
  • Ongeag van inkomste, vir enkel besetting van dubbelkamer:  =  R15 330.00 -00 p/maand
  • Semi-versorging = R8310.00 per maand 
 

Opnamefooi = R1,500.00 enkelpersoon(eenmalig en nie terugbetaalbaar nie)

Opnamefooi = R2,000.00 egpaar (eenmalig en nie terugbetaalbaar nie)

LOUIS TRICHARDT: TARIEWE

Louis Trichardt bied bekostigbare behuising met twee etes aan:

Behuising:

  • R4326-00 per maand (enkellopend)
  • R5166-00 per maand (enkellopend persoon met toiletgeriewe) + R1500.00 Opnamefooi (Eenmalig nie terugbetaalbaar met huisverlating of afsterwe nie)
  • R8652-00  per maand (egpaar) + R2000-00 Opnamefooi (Eenmalig nie terugbetaalbaar met huisverlating of afsterwe nie).  
MACHTELD POSTMUS-
KOMPLEKS: TARIEWE

(Huis MacIntosh/Frans Boshoff/Johannes Postmus/Machteld Postmus)

Huurwoonstel

  • Eenmanwoonstel:  vanaf R4641.00 – Plus elektrisiteit
  • Een slaapkamer: vanaf R6363.00 – Plus eletrisiteit

Woonregwoonstelle

  • Maandelikse heffing volgens woonstel se grootte plus krag (elektrisiteit) 
  • Machteld Postmus woonreg – 3 slaapkamer: R4651.00(heffing) en elektrisiteit
  • Machteld Postmus woonreg – 2 slaapkamer: R3759.00 (heffing) en elektrisiteit
  • Frans Boshoff woonstelblok (1slk):  ongeveer R3486.00 per maand (krag uitgesluit) 
  • Frans Boshoff woonstelblok (2slk):  ongeveer R4021.00 per maand (krag uitgesluit)

Behuising

  •  Een slaapkamer in Riekie Boshoff R3801.00 tot R3811.00 (krag ingesluit) per kamer 
  • Een slaapkamer  Huis McIntosh: vanaf R5491.00 tot R7445.00 krag ingesluit.
EMILY HOBHOUSE: TARIEWE
  • Kamer – vanaf R 4 725.00 – R6 100.50 per maand 
    • (Ingesluit 2 etes per dag, 1 kamer skoonmaak, wasgoed 1 X per week)
  • Egpaar – vanaf R 8 211.00 – R8 977.50 per maand 
    • (Ingesluit 2 etes per dag, 1 kamer skoonmaak, wasgoed 1 X per week)
  • Luukse Kamers – R 6 048.00 per maand
    • (Ingesluit 2 etes per dag, 1 kamer skoonmaak, wasgoed 1 X per week)
  • Luukse Kamers – Egpaar – R8 925,00 per maand
    • (Ingesluit 2 etes per dag, 1 kamer skoonmaak, wasgoed 1 X per week)
  • Huurwoonstelle vanaf R 4 168.00 – R4 746.00 per maand
    • (Etes uitgesluit, krag ingesluit, moet self voorsiening maak vir skoonmaak en wasgoed)
    • 75% deposito

Opnamefooi (nie terugbetaalbaar)                                     R1500 per persoon 

Opnamefooi (nie terugbetaalbaar)                                     R2000 egpaar

Houtsleutelhouertjie met inligting                                     R8 per persoon 

Kos Bakkies                                                                            R60 per persoon

Sleutel Deposito                                                                    R100 per persoon

Afdak                                                                                       R 110 per maand

VAN RENSBURG: TARIEWE
  • Versorging  (met ‘n inkomste van meer as R2,200.00 pm) = R11,371.50 per maand

  • Versorging (met ‘n inkomste van minder as R2,200.00 pm) = R9,712.50 per maand

    Opnamefooi = R1,500.00 (eenmalig en nie terugbetaalbaar nie) terugbetaalbaar nie)

ANDRIES MARIE
OOSTHUIZEN (PARYS):
TARIEWE

R10 250 plus R1 500 opnamefooi per persoon (eenmalig en nie terugbetaalbaar nie)

RIVIERA: TARIEWE
Eenmalige en nie-terugbetaalbare administrasiefooi:R1 500
Eenmalige en nie-terugbetaalbare administrasiefooi per egpaar:R2 000
  
Maandelikse losies per persoon: 
Inkomste minder as R2 000 p.m.R9 340 (dubbelkamer)
 R9 450 (enkelkamer)
  
Inkomste meer as R2001 p.m.R11 280 (dubbelkamer)
 R11 400 (enkelkamer)
  
Enkelbesetting van dubbelkamer (ongeag inkomste)R14 220
  
LET WEL: JAARLIKSE LOSIESVERHOGING IN JULIE 
  
Maandelikse losies sluit die volgende in: 
–        24 uur mediese versorging 
–        Medikasiekontrole 
–        3 Maaltye met teetye tussenin 
–        Wasgoed word weekliks gewas 
–        Kamers word weekliks skoongemaak 
–        Beddens word opgemaak 
–        Arbeidsterapie 
–        Dienste rakende maatskaplike werk 
LET WEL: GEEN DOEKE EN MEDIKASIE WORD INGESLUIT NIE 
  
Daar is ʼn haarsalon op die perseel wat privaat bedryf word. 
PIET POTGIETER:
TARIEWE
Tariewe word op ‘n glyskaal bereken:
 
Vanaf R8 180 tot R11 780 vir 24-uur versorging.
ILANIE VAN STADEN

Ilanie is ouer as wat sy lyk.

Sy het ʼn graad in film en televisieproduksie, maar het reeds in haar studentejare al begin werk as administratiewe beampte by haar oom se maatskappy. As gevolg van die ondervinding wat sy daar opgedoen het, het sy besluit om in die administratiewe rigting te bly en dit is hoe sy by Machteld Postmus begin het.

Ilanie het film gaan studeer weens haar liefde vir stories en sy sê dit is een van die gunsteling aspekte van haar werk – om al die inwoners se interessante verhale, ervarings en staaltjies te hoor. Sy word daagliks inspireer deur die inwoners wat voluit leef met ʼn positiewe gesindheid, liefdevolle persoonlikhede en barmhartige harte.

In haar vrye tyd spandeer Ilanie graag tyd saam met haar twee hondekinders, haar Skotse Terriërs. Sy hou ook van lees, saam met haar ma of vriendinne in koffiewinkels kuier en is baie lief vir die see.

It’s not happiness that makes us grateful but GRATEFULNESS that makes us HAPPY!

ANELIEZE TREURNICH

Anelieze was deur die jare werksaam as omgewingsgesondheidsbeampte by verskeie munisipaliteite.

Haar gunsteling tydverdryf is naaldwerk, kreatiewe handewerk en die versorging van haar baie groot roostuin.

Lewe elke dag met ʼn lied in jou hart.

ANDRIES MARIE OOSTHUIZEN: TARIEWE
  • R11,266.50 plus R1,500 opnamefooi per persoon
    (eenmalig en nie terugbetaalbaar nie)
PIET POTGIETER: TARIEWE
  • Versorging (met ‘n inkomste van meer as R2,200.00 pm) = R12,505.00 per maand
  • Versorging (met ‘n inkomste van minder as R2,200.00pm) = R8988.00 per maand.
  • Opnamefooi: R1500.00 per persoon (eenmalig en nie terugbetaalbaar nie)
SR JENNY WESSON

Sr. Jenny voltooi haar verpleegkunde graad aan die Universiteit van Kwazulu-Natal, asook ‘n meestersgraad in besigheid deur Wits Besigheidskool.

Haar verpleegkunde loopbaan skop op ‘n diamantmyn aan die Weskus af, maar kry gou momentum toe sy na Johannesburg verhuis. Haar indrukwekkende CV spog met jare se ondervinding in chroniese siektes, insluitende demensie.

Jenny se passie is om met demensie en Alzheimer se siekte pasiënte te werk. Sy verstaan die impak en omvang wat hierdie siektes op ‘n persoon, ‘n gesin en gemeenskap het en is daarom geroep vir die werk. Dit is haar gawe om hierdie persone met deernis en waardigheid te versorg en te verseker dat hul die lewe nog soveel as moontlik kan geniet.

Haar gunsteling tydsverdryf is om saam met haar man, John, te gaan voëlskyk, en om saam met haar gesin te wees. Sy het twee stiefdogters en twee wonderlike kleinkinders.


Mag God u altyd bewaar en lei!