Maak jou ouer jare jou goue jare deur by ONS TUIS betrokke te raak. Vind meer uit oor ons veldtogte, geniet insiggewende leesstof relevant tot u ouderdom en bly op hoogte deur ons mediaverklarings en nuusbrief.

Ons Tuis Emily Hobhouse bekroon as wenner van Ons Tuis Woeker en Werk-Tuinekompetisie
Die wenners van die Ons Tuis: Woeker en Werk-Tuinekompetisie is op 27 Februarie 2025 tydens ‘n feestelike prysuitdelingsfunksie by Ons Tuis Emily Hobhouse in Pretoria

Hoërskool Waterkloof Bederf Ons Tuis Riviera
Ons Tuis Riviera wil met opregte dankbaarheid ’n groot dankie sê aan Hoërskool Waterkloof vir hul onbaatsugtige betrokkenheid en liefdevolle besoek. Die besoek van Mnr.

Ons Tuis: Waar inwoners werklik vir mekaar omgee
By Ons Tuis Machteld Postmus staan inwoners altyd gereed om mekaar te help, veral in tye van nood. Dit is pragtig geïllustreer deur Anton Wolvaardt,

|| IN DIE MEDIA || 84-Jarige oorwin kanker en ‘n wedloop
Haar boodskap aan ander vroue, veral dié wat ook deur kanker gaan, is eenvoudig maar kragtig, “Bly positief en glo. Wees trots op jouself en

|| IN DIE MEDIA || Dié paartjie is ouer, maar hul liefde beslis nie kouer nie!
AMOT-paartjie haak die knoop deur Anne-Marie en Hennie Maree. Wat as ‘n vriendskap begin het, het gou in liefde verander, vir twee inwoners van die

|| IN DIE MEDIA || Care home hosts dementia awareness event
Carers of loved ones suffering from dementia often go through two funerals: at the onset of the condition and when their loved ones passes away.

|| Video || Virseker-waterbottelskenking
Virseker het waterbottels aan verskeie Ons Tuis-tehuise geskenk wat met groot dankbaarheid ontvang is! https://vimeo.com/787922817
- Januarie 2025
- November 2024
- Oktober 2024
- September 2024
- Augustus 2024
- Julie 2024
- Junie 2024
- April 2024
- Februarie & Maart 2024
- Januarie 2024
- Desember 2023
- Oktober & November 2023
- September 2023
- Augustus 2023
- Julie 2023
- Junie 2023
- Mei 2023
- April 2023
- Februaire 2023
- Januarie 2023
- November 2022
- Oktober 2022
- September 2022
- Augustus 2022
- Julie 2022
- Junie 2022
- Mei 2022
- April 2022
- Maart 2022
- Desember 2021
- November 2021
- Oktober 2021
- September 2021
- Augustus 2021
- Julie 2021
- Junie 2021
- Mei 2021
- April 2021
- Maart 2021
- Februarie 2021
- Januarie 2021
- November 2020
- Oktober 2020

VACANCY: REGISTERED NURSE
Ons Tuis NPC Currently holds a vacancy: VACANCY: REGISTERED NURSE. The Board of Ons Tuis hereby invites relevant qualified and experienced persons to apply for the post of Registered Nurse